Ciara sit op haar bed en tuur uit haar kamervenster, terwyl ‘n hartseer trek om haar mond speel. Vandag is […]
Kommadagga Workshop for Short Prose
LitNet, Huisgenoot and the Jakes Gerwel Foundation offer a mentorship programme for promising Afrikaans and English writers. The Kommadagga Workshop is targeted at writers of short prose and is in line with our aim to encourage new writers. The name of the workshop points to the environment where Jakes Gerwel grew up. Well-known writers Rachelle Greeff and Niq Mhlongo are the mentors.
Participating writers
Anna-Karien Otto | Danie Kriek | Daylen Jomique Tobias | Edna Ellman | Esmé Cupido | Fourie Botha | Gaasitwe Setshedi | Helena Troskie | Jodie Groener | Kenny Williams | Liziwe Ndalana | Niq Mhlongo | Rachelle Greeff | Regardt Visser | Sandile Ntuli | Stephanie Cupido | Theolla Langenhoven | Yuwinn Kraukamp | Zubayr Charles
Stories by writers who took part in this programme
Heritage Travel is an explosion of color and content awakening the muse. Filled with Heritage, art, literature, family and lifestyle, it gives a fun and positive outlook on life. It is published by Stef Cupido De Koker and her husband Jamile De Koker
Kroeskop. Pittekop. Plek-plek bewolk. Staalwol hare. Jou hare kan nie pom-pom nie. As jy in die jare 80’s en 90’s […]
Terwyl sy onsigbare strale oor jou vel streel, die armhare liggies roer, jou skouers terug laat sak, jou ogies vernou, […]
(Goeie Vrydag-gedig) Ek’t geweet ek moet jou laat gaan, maar steeds is dit seer. My seun, die pyn maak my […]
As ‘passenger seat driver’, het ek die beste uitsig van almal wanneer ons die pad vat. Deur my klein sy-venster […]
Soos met jou neighbour, Courtney, Het ons jou ook versaak. In helder dag het hy jou gevat, Hoekom het ons […]
Brein uittie skedel, derms innie hand, longe hap na lug, baby hang tussen boude, gat deurie been, bloed sypel na […]
Jan strek hom uit terwyl hy sy hande voor sy oë hou om die son te blokkeer. Ek smaak nie […]
Why do I, at times feel that my soul belongs someplace else Why do I feel the burdens are too […]
Jaylin knip-knip haar oë om van die wasigheid ontslae te raak. Die spierwit lig verblind haar.
Die koel lug omvou my soos ’n kombers.
Verlangs hoor ek die insekte krie-krie.
Dis die dag toe jy verdwyn / op my mind sal jy bly
Taboe, was dit eers om van ’n persoon se fisiese voorkoms ghai te maak. Veral as dit jou en jou nageslag raak.
Ek het jou leer ken
As ’n hartklop in my baar.
Nes ’n regte moederhen,
Het ek ure na jou gestaar.
Hoeko is Santino die slagoffer:
net ’n kleine kind,
Hoeko was hy nie gevind?